Sosiale media

Logos-for-a-wide-range-of-social-media-platforms My Tegnologie - Laerskool Lynnwood personeel IT-Stelsel - Wat is My Tegnologie 

Almal gebruik een of ander sosiale media platvorm. Dit kan wees om met familie en vriende te skakel, met groepe idees en opinies te deel of dit kan ‘n maklike en vinnige manier wees om met groot groepe te kommunikeer. Dit is glad nie vreemd om selfs te hoor dat kinders by die skool hul eie WhatsApp groepe het nie.

Hierdie Sosiale media platvorms skep egter ook ‘n omgewing waar mense maklik iets kan sê, deel of ondersteun waarvoor daar groot gevolge kan wees. Die afgelope week het Martin Bester en sy span ook die onderwerp met kenners bespreek. 

Ek plaas ‘n paar skakels na gesprekke wat Martin Bester en span met Emma Sadleir gevoer het Dit verduidelik wat die gevolge kan wees indien iets op sosiale media geplaas word.

JacarandaFM My Tegnologie - Laerskool Lynnwood personeel IT-Stelsel - Wat is My Tegnologie

Ek plaas ook ‘n paar skakels na artikels waar LegalWise verduidelik wat die gevolge kan wees indien iets op sosiale media geplaas word.

LegalWise My Tegnologie - Laerskool Lynnwood personeel IT-Stelsel - Wat is My Tegnologie

 

Belangrikheid van tegnologie in die klaskamer

billionphotos-1644472 My Tegnologie - Laerskool Lynnwood personeel IT-Stelsel - Wat is My Tegnologie

Die volgende artikels bespreek die belangrikheid van tegnologie in die klaskamer. Dit ondersoek ook hoe skole moet verander om tred te hou in 'n wêreld wat al meer van tegnologie gebruik maak.

 

­